Waaraan doen ons mee?

Ons leef in ‘n tyd wat ongeregtigheid hand oor hand toeneem en ons moet fyn trap dat dit ons nie ook begin inneem nie. Dink terug – toe taxi’s meer geword het, so ‘n klompie jare gelede, hoe ons kon kla oor die swak bestuurstyl van taxi bestuurders. Die ouens het woes...

Is jy jou broer se hoeder?

Dit was Kain wat homself met die vraag verweer het – “Is ek my broer se hoeder?” – en dit nadat hy geweet het dat hy sy broer doodgeslaan het. En Kain moes sy eie pad loop. Hy moes ontdek dat daar niks is wat jy vir die Almagtige kan wegsteek nie en dat elkeen...

Laat U Naam geheilig word

Mat 6:9  Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word;   “Laat U Naam geheilig word”? Hoe gebeur dit dat Sy Naam geheilig word? Ons moet Sy Naam heilig, ons mense moet dit doen. Ons doen dit deur oor Hom te getuig. Die...

Ken die Almagtige God jou?

Die vraag waarby ons aanvanklik begin stilstaan het in hierdie kort gesprek, is die vraag oor waarheid – wat is waarheid?Dis maklik om die antwoord op hierdie vraag af te maak met die Afrikaanse spreekwoord wat sê “Soveel hoofde soveel sinne”.  Maar dis tog nie...

Leef voor Jesus in waarheid

Ef 5:26  … nadat Hy dit gereinig het met die waterbad deur die woord, Nou wat behels dit om voor Jesus te leef in waarheid? Onthou dat daar in Joh 17:17 geskryf staan “U woord is die waarheid.” As die woord die waarheid is, is dit mos duidelik die plek waar...

Delf Dieper

Kontak

+27 (0)12 803 3277

+27 (0)12 803 3277

+27 (0)83 292 5663

este@estegeldenhuys.co.za

Ekstra Skakels

Nuusbrief Aansluit