Staan vas in wat jy glo

Isa 56:1  GOD’s Message: “Guard my common good: Do what’s right and do it in the right way, For salvation is just around the corner, my setting-things-right is about to go into action. Isa 56:2  How blessed are you who enter into these...

“Hulle sal ‘n vreemde nooit volg nie”

In Johannes 10 vers een tot vyf, vertel Jesus vir Sy dissiples ‘n gelykenis. Die diep waarheid in hierdie boodskap is veral vandag vir ons ook van uiterste belang. Joh 10:1  Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie nie by die deur in die skaapstal ingaan nie, maar...

Sodat die wat sien, blind mag word

Joh 9:35  Jesus het gehoor dat hulle hom uitgeban het; en toe Hy hom kry, sê Hy vir hom: Glo jy in die Seun van God? Joh 9:36  Hy antwoord en sê: Wie is Hy, Here, dat ek in Hom kan glo? Joh 9:37  En Jesus sê vir hom: Jy het Hom gesien; en Hy wat met jou...

Blinde genees met modder

Het jy al ooit daaraan gedink, daaroor gewonder, waarom Jesus juis modder gemeng het om die blinde man by die bad van Siloam, te laat sien? Modder is tog grond, stof.  Adam – die eerste mens wat in die Woord genoem word, is uit stof gemaak: Gen 2:7  En die...

All the king’s horses …

Gebeur daar by jou ook soms dinge wat net mooi alles deurmekaar krap? En dit – nie net met werk dinge nie – maar veral ook verhoudings. Asof van nêrens, kom daar ‘n vonk wat beland in ‘n kruitvat waarvan jy nie eers regtig bewus was nie, en boem! So iets het onlangs...

Ons Vertrou ‘n GROOT God!

Hierdie week se gedagte  van die week is presies dit – net ‘n gedagte. Ek het verlede week ‘n opwindende man ontmoet. Wat maak hom opwindend? Sy getuienis, sy verhouding met die Almagtige YHWH Elohim. Sy hele lewensverhaal is opwindend. Hoe hy oor God en die lewe...

Heilig hulle in U waarheid

Nou eendag sit ek en bid en ek loof en aanbid toe ons Vader omdat Hy heilig is. Soos die aanbidding uit my binneste woorde word, loof ek Hom toe vir die wonder daarvan dat daar niks in Sy wese is wat sleg of negatief is nie. Dink daaraan dat YHWH niemand kan te na kom...

Om te wag op ons Vader

Nadat ek die ervaring gehad waarvan ek verlede week vertel het, dat ek op grond van Jesaja 1:18 ‘n ernstige gesprek met Vader gehad het waarin ek Hom gevra het of dit steeds Sy wil is dat ek mense Israel toe neem, het nog ‘n kosbare openbaring na my toe gekom.  ...

Om te onderhandel met ons Vader

Ek is in ‘n situasie waar ek voluit op ons Vader vertrou vir uitkoms. Nadat ek alles gedoen het wat ek kon, het die getalle vir die inskrywings vir die Israeltoer wat in Maart vanjaar vertrek, bewegingloos op ‘n sekere getal bly staan. Dit roer nie. En die getal is te...

Om God se stem te hoor (2)

Verlede week het ek verwys na wat Charles Slagle in sy boekie “From the Father’s heart” geskryf het oor die belangrikheid daarvan om God se stem te ken. Die stem van God is ons enigste roetekaart na Sy wil vir ons lewe en meer nog, die detail wat elke dag vir ons...

Delf Dieper

Kontak

+27 (0)12 803 3277

+27 (0)12 803 3277

+27 (0)83 292 5663

este@estegeldenhuys.co.za

Ekstra Skakels

Nuusbrief Aansluit