Een van die belangrikste dinge wat ons as kinders van die Almagtige YHWH Elohim moet leer en onder die knie moet kry, is om die stem van die Almagtige te hoor … en weet jy, voortdúrend te hoor. Mens kan blaze raak, tevrede dat jy op ‘n veilige plek is en dan...
Hierdie week staan die hele wêreld weer stil by versierde bome en geskenke … die hele mensdom! Fisies, of by die begeerte daarna. Dit bly ‘n verstommende gedagte dat daar toe uiteindelik iets is wat die mensdom verenig om ‘n sentrale begrip – die vier van die...
Joël 2:11 En die HERE verhef sy stem voor sy leërmag uit; want geweldig groot is sy leër, ja, magtig die uitvoerder van sy woord. Want die dag van die HERE is groot en uitermate vreeslik, en wie kan dit verdra? Joël 2:12 Maar selfs nou nog, spreek die HERE, bekeer...
Joël 2:11 En die HERE verhef sy stem voor sy leërmag uit; want geweldig groot is sy leër, ja, magtig die uitvoerder van sy woord. Want die dag van die HERE is groot en uitermate vreeslik, en wie kan dit verdra? Joël 2:12 Maar selfs nou nog, spreek die HERE,...
En toe Hy die skare sien, het Hy innig jammer gevoel vir hulle, omdat hulle moeg en uitgeput was, soos skape wat geen herder het nie. Toe sê Hy vir sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in sy oes mag...
Die afgelope week het ek die voorreg gehad om twee baie kosbare Seuns van Afrifka uit te saai in radioprogramme. Albei het ‘n boodskap gehad wat my geweldig bemoedig het ten opsigte van ons land. Albei die manne kom uit Negerië. Eers was daar Olisegun...
Mat 6:24 Niemand kan twee here dien nie; want òf hy sal die een haat en die ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God én Mammon dien nie! Daar is ‘n laaste gedeelte van die teksvers uit 1 Joh 2:16 wat mens nie durf mis...
Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog dan reg is, sal jou hele liggaam verlig wees. Maar as jou oog verkeerd is, sal jou hele liggaam donker wees. As dan die lig in jou donkerheid is, hoe groot is die donkerheid nie! ...
“Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar...
2Ki 5:17 En Naäman het gesê: So nie, laat dan tog aan u dienaar ‘n vrag grond gegee word, soveel as ‘n paar muile kan dra; want u dienaar sal nie meer brandoffer of slagoffer aan ander gode bring nie as net aan die HERE. 2Ki 5:18 Mag die HERE in hierdie...