Welkom by Esté Geldenhuys

Wie is Ons?

Esté Geldenhuys is gebore en het grootgeword in Kroonstad. Sy studeer drama op Stellenbosch Universitiet waar sy ook haar man Coert, ‘n woud-ekoloog, in die Berg en Toer Klub ontmoet. Coert en Esté is steeds buitelewe mense.

Produkte

No Results Found

The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.

Gedagtes van die week

Waarom het Jesus mens geword?

Iemand het my onlangs gekonfronteer met ‘n, op die oog af, baie “gewone” vraag waarop die antwoord voor die hand liggend is .... of so het ek gedink! Die vraag was:  Waarom het Jesus mens geword? Onmiddellik begin mens antwoord met dinge soos dat Hy ons sonde...

Die Woord staan vir ewig vas

Vir ewig, o HERE, staan u woord vas in die hemele.  (Psalm 119:89) Die hele inhoud van u woord is waarheid, en al u regverdige verordeninge is tot in...

Eet kommer jou op?

Psa 119:28  My siel drup weg van kommer; rig my op na u woord. Om jou oor dinge te bekommer is ‘n keuse en dit is ook om nie in ons God en Vader te vertrou nie. Onthou wat Jesus leer in die bergpredikasie: Mat 6:26  Kyk na die voëls van die hemel; hulle saai...

Waaraan is my siel verkleef?

Die woord “siel” kom 108 keer in die boek Psalms in die Woord voor. As mens daaraan dink dat Koning Dawid twee derdes van die Psalms geskryf het, kan mens nie help om te begin wonder oor wat die rol van die sielsdimensie in ons verhouding met ons Vader is nie. Dawid...

Fyn linne

"Laat ons bly wees en ons verheug en aan Hom die heerlikheid gee, want die bruilof van die Lam het gekom en sy vrou het haar gereed gemaak. En aan haar is gegee om bekleed te wees met rein en blink fyn linne, want die fyn linne is die regverdige dade van die...

Ons dogter trou

Aan die einde van hierdie maand, 29 Junie 2013, trou ons dogter en dit is opnuut verstommend hoeveel dinge daar is wat in gereedheid gebring moet word vir die groot geleentheid. Daar duik daagliks klein goetertjies op wat ons skielik besef, ook nog moet aandag kry. In...

Delf Dieper

Kontak

+27 (0)12 803 3277

+27 (0)12 803 3277

+27 (0)83 292 5663

este@estegeldenhuys.co.za

Ekstra Skakels

Nuusbrief Aansluit