Description
In Eksodus stel die Almagtige Homself aan Moses bekend as Jahweh – “EK IS” – “The Self existing One”. In die Nuwe Testament kom Jashua, Jesus, en stel Homself agt keer bekend as EK IS … Agt is die getal van ‘n nuwe begin. Hierdie DVD is die eerste van twee opnames oor hierdie kragtige onderwerp.
EK IS … die Seun van die Mens
… die Brood van die Lewe
… die Lig van die wêreld
… die Hek vir die skape
… die Goeie Herder