EK IS DVD Nr 2

R80.00R100.00

In Eksodus stel die Almagtige Homself aan Moses bekend as Jahweh – “EK IS” – “The Self existing One”. In die Nuwe Testament kom Jashua, Jesus, en stel Homself agt keer bekend as EK IS … Agt is die getal van ‘n nuwe begin. Hierdie DVD is die tweede van twee opnames oor hierdie kragtige onderwerp.

SKU: dvd002 Category:

Description

In Eksodus stel die Almagtige Homself aan Moses bekend as Jahweh – “EK IS” – “The Self existing One”. In die Nuwe Testament kom Jashua, Jesus, en stel Homself agt keer bekend as EK IS … Agt is die getal van ‘n nuwe begin. Hierdie DVD is die tweede van twee opnames oor hierdie kragtige onderwerp.

EK IS

… die Opstanding en die Lewe

… die Weg, Waarheid en die Lewe

… die Ware Wynstok

Additional information

CD or DVD?

CD, DVD

Delf Dieper

Kontak

+27 (0)12 803 3277

+27 (0)12 803 3277

+27 (0)83 292 5663

este@estegeldenhuys.co.za

Ekstra Skakels

Nuusbrief Aansluit