Description
Biskop Peter Sekhonyane kom uit ‘n agtergrond van aanbidding van die voorvaders, maar Jesus Christus het hom wonderbaarlik daar uitgehaal.
In hierdie gesprekke verduidelik Peter onomwonde dat daar geen lewe kan spruit uit die aanbidding van voorvaders nie. Kyk. Leer. En staan saam in gebed dat Suid-Afrika tot LEWE in Jesus kan kom.