fbpx

Vroue Van Die Bybel

R185.00

God soek nabyheid met jou – gaan jy Hom toelaat?

SKU: boek01 Category:

Description

God soek nabyheid met jou – gaan jy Hom toelaat?

Bekende radio-omroeper Este Geldenhuys skryf oor Bybelse vroue vir vandag se vroue.

Van Eva, wat haarself uit die tuin geredeneer het, tot Rebekka wat nie noodwendig een kind bo ‘n ander voorgetrek het nie, en Maria, ‘n doodgewone meisie wat moes instem tot ‘n buitegewone versoek. Dan is daar die vrou by die put, wat so deur Jesus aangegryp is dat sy nie daaroor kon stilbly nie. Die skrywer gee duidelike toepassings vir ons vandag, maar vra bowenal: God soek nabyheid met jou – gaan jy Hom toelaat?

Delf Dieper

Kontak

+27 (0)12 803 3277

+27 (0)12 803 3277

+27 (0)83 292 5663

este@estegeldenhuys.co.za

Ekstra Skakels

Nuusbrief Aansluit