Israel Toer Plan – Mei 2023 ISRAEL: Mei 2023 Toerleier: Esté Geldenhuys Waarom Israel? ‘n Mens gaan Israel toe wanneer ons Vader ‘n begeerte daarna in jou hart wakker maak om te gaan. Dis of HY ons voorberei daarvoor. As dit vir jou waar is, reageer op daardie...