fbpx

Europa Toer en Passie Spele – Mei 2020

EUROPA TOER & PASSIE SPELE

12 – 23 Mei 2020

Toerleier: Esté Geldenhuys

Omdat vlugte slegs 12 kalendermaande voor die vertrekdatum bespreek kan word, kan die besonderhede van die vlug waarvan ons sal gebruik maak, nog nie bekendgemaak word nie. Ons vertrou dat ons grootliks van ‘n nagvlugte sal kan gebruik maak. Die prys vir die vug hier inberekening gebring is gebasseer op huidige pryse.

Engelse toerplanne is beskikbaar. Om een aan te vra kan daar ‘n e-pos gestuur word na este@estegeldenhuys.co.za

Besonderhede van Toer

Lande wat besoek word: Tsjeggiese Republiek, Hongarye, Oostenryk en  Duitsland – die provinsie van Bavaria

Visumaansoeke: Vir Europa moet elke individu self aansoek doen. Ons al later inligting daarvoor deurgee

Koste vir die toer sluit in:

  • Hotelverblyf met ontbyt en aandete ingesluit – 4* geriewe
  • Stadsbelasting
  • Luukse bus met lugversorging soos in die program aangedui.
  • Fooitjies vir gidse, busbestuurder en hotelle 

Ten opsigte van die Passiespele – die prys vir hierdie deel van die toer sluit in:

  • Akkomodasie vir 2 nagte met ontbyt ingesluit en in ‘n 4* fassiliteit
  • 1 toegangskaartjie in die beste sitplekke beskikbaar
  • 2 Aandetes (3 gang maaltye)
  • Busvervoer van die hotel na die teater
  • ‘n studie-handleiding
  • Toeriste-belasting

Omdat die gebruik van enkelkmers nie deur die komitee van die Passiespele toegelaat word nie, sal ons deurlopend op hierdie toe van dubbelkamers gebruik maak.

Delf Dieper

Kontak

+27 (0)12 803 3277

+27 (0)12 803 3277

+27 (0)83 292 5663

este@estegeldenhuys.co.za

Ekstra Skakels

Nuusbrief Aansluit