Jakobus 1:13 Laat niemand, as hy in versoeking kom, sê: Ek word deur God versoek nie. Want God kan deur die kwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy niemand nie. God kan nie sterf nie, dit is waarom Jesus as mens op aarde gebore moes word, sodat Hy kon sterf...
Iemand het my onlangs gekonfronteer met ‘n, op die oog af, baie “gewone” vraag waarop die antwoord voor die hand liggend is …. of so het ek gedink! Die vraag was: Waarom het Jesus mens geword? Onmiddellik begin mens antwoord met dinge soos dat Hy ons sonde...
Vir ewig, o HERE, staan u woord vas in die hemele. (Psalm 119:89) Die hele inhoud van u woord is waarheid, en al u regverdige verordeninge is tot in...
Psa 119:28 My siel drup weg van kommer; rig my op na u woord. Om jou oor dinge te bekommer is ‘n keuse en dit is ook om nie in ons God en Vader te vertrou nie. Onthou wat Jesus leer in die bergpredikasie: Mat 6:26 Kyk na die voëls van die hemel; hulle saai...
Die woord “siel” kom 108 keer in die boek Psalms in die Woord voor. As mens daaraan dink dat Koning Dawid twee derdes van die Psalms geskryf het, kan mens nie help om te begin wonder oor wat die rol van die sielsdimensie in ons verhouding met ons Vader is nie. Dawid...