


Bloed van diere kon nie red nie
“Want Ek is die HERE wat julle uit Egipteland laat optrek het om julle God te wees. So moet julle dan heilig wees omdat Ek heilig is.” – Lev 11:45 Soos wat die Almagtige Skepper-God, Elohim, die volk uit Egipte gaan haal het omdat hulle Sy volk was...
Waarom het Jesus nie direk na die sondeval gekom nie?
Om hierdie gesprek aan die gang te sit, moet ek kom met nog ‘n vraag. Het jy kinders? Of is jy ‘n kinders? Ja almal van ons is iemand se kind en daarom is ons “ ‘n kinders”. As ons weet van kinders, dan weet ons ook dat mens ouers en ouers kry net soos jy kinders en...
Waarom was Jesus die enigste oplossing vir die sondeval?
Twee weke gelede het ons die vraag oorweeg – waarom het Jesus mens geword. Die diep en byna onstellende waarheid van daardie gedagtegang, is die wete dat God nie kan sterf nie. Ek nooi jou om bietjie saam met my te kom wonder oor die vraag – waarom moes juis Jesus kom...
God kan nie deur die Bose beïnvoed word nie
Gaan sit seblief êrens eenkant waar niks en niemand jou kan pla nie en oorweeg die volgende gedagte behoorlik: Net soos wat die Almagtige Skepper- God nie versoek kan word nie, kan Hy nie ook nie deur die Bode beïnvloed word nie. Onthou weer wat geskryf staan in die...