Welkom by Esté Geldenhuys
Wie is Ons?
Produkte
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Gedagtes van die week
Die bloed van Jesus het my gered …
Ja die bloed van Jesus het my gered, maar nou is dit my keuse of ek Hom gaan toelaat om my van myself te red! Die mens met wie ons elke dag die meeste praat, is onsself. Die mens wat ons die kwaadste kan maak, is onsself. Die mens wat ons die maklikste gehoorsaam, is...
Bloed van diere kon nie red nie
"Want Ek is die HERE wat julle uit Egipteland laat optrek het om julle God te wees. So moet julle dan heilig wees omdat Ek heilig is." - Lev 11:45 Soos wat die Almagtige Skepper-God, Elohim, die volk uit Egipte gaan haal het omdat hulle Sy volk was en Hy hulle wou...
Waarom het Jesus nie direk na die sondeval gekom nie?
Om hierdie gesprek aan die gang te sit, moet ek kom met nog ‘n vraag. Het jy kinders? Of is jy ‘n kinders? Ja almal van ons is iemand se kind en daarom is ons “ ‘n kinders”. As ons weet van kinders, dan weet ons ook dat mens ouers en ouers kry net soos jy kinders en...
Waarom was Jesus die enigste oplossing vir die sondeval?
Twee weke gelede het ons die vraag oorweeg – waarom het Jesus mens geword. Die diep en byna onstellende waarheid van daardie gedagtegang, is die wete dat God nie kan sterf nie. Ek nooi jou om bietjie saam met my te kom wonder oor die vraag – waarom moes juis Jesus kom...
God kan nie deur die Bose beïnvoed word nie
Gaan sit seblief êrens eenkant waar niks en niemand jou kan pla nie en oorweeg die volgende gedagte behoorlik: Net soos wat die Almagtige Skepper- God nie versoek kan word nie, kan Hy nie ook nie deur die Bode beïnvloed word nie. Onthou weer wat geskryf staan in die...
God kan nie versoek word nie
Jakobus 1:13 Laat niemand, as hy in versoeking kom, sê: Ek word deur God versoek nie. Want God kan deur die kwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy niemand nie. God kan nie sterf nie, dit is waarom Jesus as mens op aarde gebore moes word, sodat Hy kon sterf...